Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.

TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 19 MEI 2023 IN WELLINGTON

 

Die vergadering was goed bygewoon deur 69 Bolanders van verskillende ouderdomme wat lekker saam gekuier het voor en na die amptelike verrigtinge.

Die finansiële verslag en die  jaarverslag van die voorsitter is so aanvaar. Die jaarverslag en die notule van die vergadering  sal op die webwerf geplaas word.

Na die AJV is erkenning vir goeie prestasies deur die seisoen aan die volgende deelnemers/skole gegee en is trofees/sertifikate aan hulle oorhandig:-

Beste vordering dogters/dames

  • Jani van der Merwe. O/9 Dogter van Laerskool Olifantsvallei.

Beste vordering seuns/mans

  • Marais Basson. O/9 Seun van Curro Langebaan.

Beste O/17 Seuns Span

  • Hoërskool Hopefield - wat verteenwoordig was deur Ruben de Lange en Eric Slabbert.

Beste Laerskole span

  • Laerskool Paarl Gimnasium.

Beste Hoërskool Span

  • Paarl Boys High

Meeste Meeste punte in seisoen behaal deur junior atleet

  • De Wet Baartman – 18,521

Meeste punte in seisoen behaal deur senior atleet

  • Mariaan Malan  18, 844.

Beste Atlete van die2022/23 seisoen

  • Junior Victor Ludorum           - Jordaan Stemmet – Laerskool Paarl Gim
  • Junior Victrix Ludorum           - Zané Esterhuizen – Pomario - Citrusdal
  • Senior Victor Ludorum           - Wim Treurnicht- Paarl Boys High
  • Senior Victrix Ludorum           - Mila Prinsloo Hoër Meisieskool Paarl
  • Veterane Victor Ludorum - Coenie Slabbert  - Paarl
  • Veterane Victrix Ludorum - Ilse Beukman - Bonnievale

Bes verteenwoordigende skool – Beste Tweekamp skool

  • Laerskool Paarl Gimnasium met 422,275 punte en 41 atlete.

Ere Kleure

  • Liani Nieuwoudt – HTS Drostdy - Worcester
  • Mienke Kempen – Hoër Meisieskool Paarl
  • Helende Kemp - Hoër Meisieskool Paarl
  • Sumari Bester – Hugenote Hoërskool Wellington
  • Renso de Wet – HTS Drostdy – Worcester
  • Tiaan Walters – Hoërskool Paarl Gimnasium
  • Zian Naude – Paarl Boys High
  • Janco Fourie – Bredasdorp Hoërskool
  • Dommonique Forte – Langebaan
  • Gareth Haarhoff – Paarl
  • Willem-Pierre Viljoen - Worcester

Erkenning vir deelname aan 10 SA Kampioenskappe.

  • Jana Wessels

Verkiesing van bestuur

Die volgende bestuur word verkies vir die 2023/24 seisoen:-

  • Voorsitter – Len Symington
  • Onder- Voorsitter – Dirk Malan
  • Tesourier – Coenie Slabbert
  • Sekretaresse – Mariana Symington

Gewone Lede :

  • Coenie van Vuuren
  • Mariaan Malan
  • Marli Slabbert
  • JT Burger
  • Annelie Wessels

L Symington

Go to top