Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.

Atlete mag nie in Boland-klere by gewone byeenkomste deelneem nie. Boland-klere word by die SA Kampioenskappe en deur die A-span na die Interprovinsiale byeenkoms gedra.  Atlete moet verkieslik in hul skool (of klub) se frokkies, broekies en swembroeke geklee wees by gewone byeenkomste.  Skole mag hulle eie reëls oor korrekte kleredrag hê waarby atlete ook moet hou.

Go to top