Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.
TERUGVOER NA DIE SA KAMPIOENSAKPPE VAN 2025 IN OUDTSHOORN
Beste Tweekampers
So is die 2024/25 Tweekamp seisoen toe ook Saterdag afgesluit met die SA Kampioenskappe wat in Oudtshoorn gehou was. Alles het oor die algemeen goed afgeloop. Ons dank word dan ook oorgedra aan Dave van der Walt en Eden se komitee vir al die harde werk. WP en Boland was ook nou betrokke met die reëlings en baie dankie ook vir almal wat daar betrokke was. Ek wil dan ook die Boland ouers bedank wat daar gehelp het as beamptes en al die bestuurslede wat ook betrokke was.
Read more: TERUGVOER NA DIE SA KAMPIOENSAKPPE VAN 2025 IN OUDTSHOORN