DATUM: Saterdag 17 Januarie 2027
PLEK: Hoërskool Paarl Gimnasium (Grasbaan en 25 meter swembad)
TYD : 07:45 - 08:30 - Aanmeld/Inskrywings en ander admin
08:45 - Uitsit van eerste uitdunne
09:00 - Byeenkoms begin
± 30 min na hardloop - Swem
Skryf in voor Woendag 14 Januarie 2026 om 17:00 deur:
Die inskrywings vir die byeenkoms by Hoërskool Paarl Gimnasiun is nou oop.
Lees meer... Volgende Byeenkoms - Paarl Gim - 17 Januarie 2026
INLIGTING VIR DIE 2025/26 SEISOEN
Beste Tweekampers
Ons is alweer so te sê aan die begin van die nuwe seisoen en ons sien uit daarna om dit weer aan te pak en ‘n sukses daarvan te maak.
Die volgende word beplan en sal toegepas word gedurende die seisoen.