Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.

Aangesien die toeken van ere kleure aan atlete wat aan tweekamp deelneem in sekere gevalle ‘n probleem vir skole is, het die bestuur besluit op die volgende aanbeveling:-

  • Indien ‘n atleet onder die eerste 25% van die totale deelnemers kom by die SA kampioenskappe dan verdien so iemand ere kleure
  • Indien ‘n atleet aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het en nie onder die eerste 25% van die totale deelnemers geëindig het nie maar wel meer as 2,000 punte verdien het, dan kwalifiseer so iemand vir half kleure
  • Indien onder 17 en 19 atlete aan die ope afdeling deelneem, dan sal hulle punte terug gewerk word na hulle spesifieke ouderdomsgroep en sal die eerste twee punte dan in ag geneem word.

Ingesluit is ook die uiteensetting van die verskillende ouderdoms kategorieë, afstande en tye wat nodig is om vir 1,000 punte te kwalifiseer.

Go to top