Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.
TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 7 JUNIE 2024 IN WELLINGTON
Die vergadering was goed bygewoon deur 87 Bolanders van verskillende ouderdomme wat lekker saam gekuier het voor en na die amptelike verrigtinge.
Die finansiële verslag en die jaarverslag van die voorsitter is so aanvaar. Die jaarverslag en die notule van die vergadering sal later op die webwerf geplaas word.
Na die AJV is erkenning vir goeie prestasies deur die seisoen aan die volgende deelnemers/skole gegee en is trofees/sertifikate aan hulle oorhandig:-
Beste O/8 atleet
Beste vordering dogters/dames
Beste vordering seuns/mans
Beste O/17 Seuns Span
Beste Laerskole span
Meeste punte in seisoen behaal deur junior atleet
Meeste punte in seisoen behaal deur senior atleet
Beste atlete van die 2023/24 seisoen
Bes verteenwoordigende skool – Beste Tweekamp skool
Spesiale toekenning
Kyle Snyders kry spesiale melding vir sy prestasie by die SA Kampioenskappe wat in Bloemfontein gehou was op 30 Maart 2024 waar hy in die seuns/O15 ’n nuwe SA opgestel. Die SA Junior Victor Ludorum trofee asook ’n spesiale prys word aan hom oorhandig.
Ere Kleure
Verkiesing van bestuur
Die volgende bestuur word verkies vir die 2024/25 seisoen:-
Gewone Lede :
L Symington
7 Junie 2024