Beste Tweekampers
Boland het toe weer die grootste span nog na dié byeenkoms gevat en is dankbaar dat alles goed afgeloop het.
Boland het baie goed presteer deur die Junior en Senior spankompetisies te wen en was dan ook die algehele wenner van die byeenkoms!!!
Ruens Kollege was derde in die Laerskole Spankompetisie. Baie geluk ook aan hulle vir die prestasie.
Boland het weer baie goed presteer en het die jaar 22 medales verower. Ons het 8 atlete gehad was goue medaljes verower het. Kathleen Gey van Pittius het in die Dames 70+ die SA rekord verbeter en in die Dogters O/11 het Ava Kruger die High Gate rekord verbeter.
Die volgende Bolanders het medaljes verower:-
Ons goue medalje wenners is:-
Ons Silwer medalje wenners was:-
Ons Brons medalje wenners was:-
- Nina Groenewald – D/8
- Elea Smith – S/9
- Zané Esterhuizen – D/15
- Sienna Ellis – D/17
- Renso de Wet -S/19
- Daniel Malan – Senior Mans
- Clive Cupido – Mans 60+
- Eric Parker – Mans 70+
Die volgende Bolanders het die medaljes net gemis en in die 4 de plek klaar gemaak:-
In die span kompetisies het Boland as volg presteer:-
|
LAERSKOLE MET MEER AS 10,000 PUNTE |
|||
|
1 |
George-Suid |
EDEN |
12428.26 |
|
2 |
Outeniqua |
EDEN |
12392.07 |
|
3 |
Ruens College |
BOLAND |
12275.71 |
|
4 |
Durbanville |
WESTERN PROVINCE |
12229.97 |
|
5 |
Knysna |
EDEN |
12153.24 |
|
6 |
Lorraine |
EASTERN PROVINCE |
12149.64 |
|
7 |
Hugenote |
BOLAND |
12145.78 |
|
8 |
Wesbank |
EDEN |
12135.33 |
|
9 |
Paarl Gim |
BOLAND |
12101.39 |
|
10 |
Sunridge |
EASTERN PROVINCE |
12096.22 |
|
11 |
Pomario |
BOLAND |
10242.85 |
|
12 |
Kenridge |
WESTERN PROVINCE |
10068.19 |
|
HOËRSKOLE MET MEER AS 10,000 PUNTE |
|||
|
1 |
Durbanville |
WESTERN PROVINCE |
12318.35 |
|
2 |
Outeniqua |
EDEN |
12083.61 |
|
3 |
Oakdale |
EDEN |
12003.9 |
|
4 |
Hugenote |
BOLAND |
11935.95 |
|
5 |
Punt |
EDEN |
11533.56 |
|
SPAN KOMPETISIE - JUNIOR |
||
|
1 |
BOLAND |
86465.84 |
|
2 |
EDEN |
85771.6 |
|
3 |
WESTERN PROVINCE |
79862.63 |
|
4 |
EASTERN PROVINCE |
66425.67 |
|
SPAN KOMPETISIE - SENIORS |
||
|
1 |
BOLAND |
46929.37 |
|
2 |
WESTERN PROVINCE |
40728.66 |
|
3 |
EDEN |
30254.19 |
|
4 |
EASTERN PROVINCE |
10230.14 |
|
SPAN KOMPETISIE ALGEHEEL |
||
|
1 |
BOLAND |
133395.21 |
|
2 |
WESTERN PROVINCE |
120591.29 |
|
3 |
EDEN |
116025.79 |
|
4 |
EASTERN PROVINCE |
76655.81 |
Baie geluk aan individuele presteerders en aan al die ander atlete. Ons is baie trots op julle.
Weereens baie dankie vir almal se hulp en ondersteuning en veral die ouers en onderwysers wat gehelp het as beamptes. Ons kan ongelukkig nie Tweekamp aanbied sonder julle nie. Wil dan ook ander ouers aanmoedig om te help.
Vriendelike groete
Len Symington
9 Februarie 2026